|
ysterkoei1 (August 28, 2007 at 8:49 pm)
klopjag, julle rock!!!kom kyk ysterkoei
Zorfie (February 9, 2007 at 7:35 am)
valiant beter as klopjag hahaha dis n goeie een my vriend maar jy weet nie waarvan jy praat nie, valiant hahaah, KLOPJAG lief julle
littleladyhannah (December 13, 2006 at 5:56 pm)
ag outjies, maak my baie baie homesick!! legends!
afriseun (September 3, 2006 at 8:03 am)
Tops! John-Henry as jy dalk na jou video hier kom kyk en hierdie sien, wanneer kom julle bietjie NZ toe. Sal lekker wees om Klopjag hier te hoor!! Hou so aan.
jpvdh9 (August 3, 2006 at 9:11 am)
Hulle is nie bad nie, kom nie naby anton of valiant se show nie! Sal ook nie!
skagga5 (July 12, 2006 at 3:55 pm)
Absoluut amazing, die beste afrikaanse show wat ek nog van enige band gesien het. |