|
KaktisSteek (August 19, 2008 at 1:32 pm)
seat wie sing die liedjie?
helmuthoorn (August 13, 2008 at 8:43 pm)
Wat ben ik blij om eens een optimistische vid over SA te zien, waarin ook de HEERE en Zijn gena niet wordt vergeten. Baaie veel beklag van bekommer rooinekke op u-tube, maar as meer mense so denk as julle sal het in my ou land seker reg kom.Dankie !
naastie (August 11, 2008 at 2:08 am)
love south africa
piet1711 (June 22, 2008 at 4:09 pm)
Freddi Nest
piet1711 (June 22, 2008 at 4:09 pm)
Freddi Nest
gibber222 (June 21, 2008 at 10:46 am)
This is an excellent song. Does anyone know who did it?
dongeorgeo (May 31, 2008 at 5:55 pm)
die vier vlag is die regte vlag! maar... die OU vlag is nie sleg nie ;)
BoertjieDP (May 25, 2008 at 11:11 am)
Hierdie is hoe dit behoort te terug tuis, hierdie is 'n trots lied vir ons nasie. Watse die naam van die lied?
happyness01 (May 8, 2008 at 10:46 pm)
Jou video is perfek en gee ons terug onse krag as mense wie deel van onse land wil wees, saam met al die wie heir is en die wie na onse land goeie dinge kan bring. Daar is so veel van die goeie van te praat. Dis net hoe sommige nog onse kultuur verneder met hul swakke woorde. Ons land is besig om reg te kom. Ons gaan nog 'n beter land wees. Kleurlinge en blankes wie Afrikaans praat moet meet tesame kom om onse taal meer te vorder.
boerseun4ever (April 4, 2008 at 7:32 pm)
vir die eerste keer iemand wat sien ons moet saam staan as n volk vir die toekoms van ons land. |